NUUS Kontak ons nou vir die beste biltong- en droëwors-pryse

Gehalte Vleis

BILLIKE PRYSE DIREK VAN DIE BOER

Vleis en boerdery is ons passie. Ons is derde generasie boere met meer as 30 jaar ondervinding in vars-vleis-verkope. Ons kan spesiale pryse aanbied omdat ons direk van die boer aan die kliënt lewer. Ons fokus op gehalte en diens.

Voorkeur

ONS LEWER AF

Ons lewer maandeliks al jou vleisprodukte, netjies verpak, af in Stilbaai, Albertinia, Riversdal, Heidelberg, Swellendam, Ashton, Robertson, Worcester, Strand ,Somerset-Wes, Kuilsrivier, Brackenfell, Kraaifontein, Kenridge, Durbanville, Plattekloof, Goodwood, Tygerdal, Sedgefield, Knysna, Plettenberg Bay en Port Elizabeth.

Van Ons Plase

ONS BESTE AANBIEDINGE

GEHALTE

Gehalte en diens is ons belofte aan elke kliënt.

HOU ONS LAMSPRYSE DOP

Beste plaas-boerewors

Our Prices

VARIOUS CUTS OF MEAT

Fresh Pork

R65 / kg

Bees Kwarte vanaf

R84.90 / kg

Lamb

R118.90/ kg

Hier Waai Die Wors

Delivery Available

Ons gewilde plaas boerewors

Ouma se beste Wors

R109 /kg

Alles het begin met die drie-generasie oue boerewors-plaaswors resep van Ouma Nigrini, en vandag is Ouma se Beste Wors landwyd in aanvraag.

Perske Wors

R119 /kg

Perske-wors is een van die gunstelinge wat ons aanbied.

Feta & VY wors

R125/ kg

Die tradisie van feta- en vy-wors is diep gewortel in die kos-tradisies van die Karoo.

Sout & Peper wors

R115 /kg

Tradisionele resep om daardie heerlik wors net so bietjie sterker te laat proe.

Gerookte Kaaswors

R125 /kg

’n Gunsteling wat ook gereeld as ’n versappering voor ete’s geniet word.

Bacon Kaaswors

R119 /kg

Goed gebalanseerde mengsel van boerewors met die geure van naeltjie en ’n sweempie neutmuskaat, en koljander versterk met spek en cheddar-kaas.

Koedoe wors

R109 /kg

Heerlike koedoewors met note van swartpeper, koljander en naeltjie en ’n bietjie umami.

Tamatie & Chutney Wors

R115 /kg

Ons Tamatie en Chutney wors is baie gewild. Die vrugte in die blatjang sorg vir smaakgenot.

Sosatie Wors

R105 /kg

Sosatiewors met smaaknote van koljandersaad, swartpeper, neutmuskaat en naeltjies.

Kameeldoring wors

R109 /kg

Kameeldoringwors. met perfekte mengsel van koljander, neutmuskaat, geroosterde koljander en swartpeper met 'n sagte naeltjiesmaak.

Pork Banger

R99 /kg

Heerlike tradisionele Pork Bangers met met speserye wat peper, tiemie, salie en neutmuskaat insluit.

Price Estimate

COST CALCULATOR

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Duis porttitor tellus vel mauris scelerisque accumsan. Maecenas quis nunc sed sapien dignissim pulvinar. Se d at gravida ligula, eget hendrerit nisi. Pellentesque at congue mauris. posuere finibus risus.

Direct LIne

+ 01 476 568 746

Kilos of meat

  • Select Option

  • 15 $/lb.

  • 20 $/lb.

  • 25 $/lb.

  • 30 $/lb.

    • Select Option

    • 15 $/lb. 15

    • 20 $/lb. 20

    • 25 $/lb. 25

    • 30 $/lb. 30

Number of person

Type of meat

  • Select Option

  • Pork meat

  • Cut of beef

  • Lamb ribs

  • Breaded chicken

    • Select Option

    • Pork meat 5

    • Cut of beef 6

    • Lamb ribs 7

    • Breaded chicken 8

Flavored

Yes

Not

Type of sauce

$ 0

FINAL PRICE

Bly Op Hoogte

Wat jy moet weet

Resepte

Vlaamse Stowepot

Die winter is hier, en wat is beter as ‘n hartlike, warm stowepot om jou van binne te verhit? Hierdie Vlaamse Stowepot, met sy ryk geure en smelt-in-die-mond vleis, is die perfekte trooskos vir koue dae.

READ MORE

Video

Vadersdag-video trek behoorlik aandag

Indien jy sou belangstel: Die volle video, met foto-beelde en klank is met die Co-Pilot KI- program gebou en ons het die program gevra om Snotkop se musiek by te sit.

READ MORE

Monthly Specials

Junie 2024-groete

Wors, Maalvleis, Patties, Lam, Twee Tand en ons bekostigbare voorkwart en agterkwart kleiner-maat pakke vleis moet dopgehou word.

READ MORE

Resepte

Heuning-mostert Hoender

Hierdie resep, gepubliseer op die gewilde kosblog 'Melkos en Merlot', is ideaal vir besige dae wanneer jy iets vinnig en maklik wil voorberei, maar steeds indrukwekkend wil voorkom.

READ MORE

Produsente

Van watter grond kom die kos in my mond?

Moderne verbruikers het toegang tot ’n magdom inligting oor watter impak die produkte wat hulle eet op die planeet het.

READ MORE